// Slay // Language = Afrikaans // // translated by/vertaal deur // Gerrie de Beer // gdb@dieknoop.co.za //////////////////////////// // translator's name 0000:Gerrie de Beer // button text 1000:OK 1001:Kanselleer 1002:Begin 1003:Opleiding 1004:Volgende beurt 1005:Ja 1006:Nee 1007:Stop Networking 1008:Change... // high score table screen 2000:"Challenge" speletjies 2001:Klik op 'n boom om spel te begin 2002:Baie klein eilandjies 2003:Klein eilandjies 2004:Groot eilande 2005:Baie groot eilande // main window's title 3000:Bediener: 3001:Eiland 3002:- dag // words on the main screen 3100:Spaargeld 3101:Inkomste 3102:Salarisse 3103:Balans 3104:Geld 3110:Game Over // network messages 4001:Iemand anders met dieselfde netwerklisensienommer is aktief\nop die netwerk. Om addisionele lisensies aan te skaf, gaan na:\n\n http://www.windowsgames.co.uk 4002:Die bediener is nie meer op die lug nie 4004:Jou IP adres is 4006:Dit lyk nie of daar 'n bediener by daardie adres is nie. 4007:Your version of Slay is incompatible with the server's\nPlease get the latest version! 4010:You are currently hosting a network game.\n\nAre you sure you want to close the game? 4011:Are you sure you want to stop networking? 4020:You must have more than one person to play\na network game! 4030:Network Message 4040:'s connection has died // chat box text 4500:Chat 4510:>>> Connected 4511:has connected 4520:<<< Disconnected 4521:has disconnected 4530:>>> Failed Connection 4531:tried to connect with a duplicate license number 4540:Timed Out 4541:has forfeited 4550:A new game has begun 4551:New Game... 4560:Surrender 4561:has surrendered 4570:Victory! 4571:wins the game! 4600:said 4610:is typing... // tip dialog box 5000:Wenk... 5010:Jy kan nie stukke op 'n hoofstad of kasteel neersit nie. 5011:Jy kan nie so baie soldate kombineer nie. 5012:Jy kan nie stukke in die see neersit nie. 5013:Jy kan die kasteel net in die gebied wat dit gekoop het, neersit. 5014:Jy kan die kasteel net op 'n leë sel neersit. 5015:Hierdie sel kan nie verower word nie - dis te goed verdedig.\nDie uitroepteken toon aan wie die verdediger is. 5016:Jy kan slegs selle verower direk langsaan jou eie gebied. 5017:Hierdie is nie een van jou gebiede nie.\n\nKlik in een van die gebiede waar 'n vlaggie waai\nen probeer dan manskappe of kastele koop. 5018:Jy het reeds hierdie stuk gedurende hierdie beurt geskuif.\nSlegs stukke wat op en af spring mag verskuif word. 5030:Continue to show tips? // about dialog box 5100:Meer oor Slay 5101:Registreer 5102:Reëls // new game dialog box 5200:Nuwe "Challenge"-spel 5201:Nuwe Vriendskaplike spel 5202:Nuwe Netwerk spel 5204:Eiland nommer 5205:of 5206:Kaart-lêer 5207:Aantal spelers 5208:Spelers 5209:Mense 5210:Rekenaar intelligensie 5211:Tydbeperking 5212:minute per beurt 5230:Baie maklik 5231:Maklik 5232:Slim 5233:Baie slim // new network game dialog box 5300:Your details 5301:Enter your name 5302:Choose your colour 5303:Change... 5310:Start a network game 5311:Make this network game public 5312:Start Game 5320:Join a network game 5321:Private game's IP address 5322:Public games 5323:Join 5330:You must enter a name 5331:You must enter either an IP address of a private game\nor select one of the public games 5332:The game server you are attempting to connect to is\nrunning older out of date software. 5333:It looks like your computer is behind a router.\n\nYou must ensure that your router forwards on all data on port 4873\nto your computer otherwise people will be able to see your computer\nin the lobby list but will not be able to connect to you! 5334:Failed to connect to the lobby.\n\nEither your connection is broken or the lobby\nis temporarily down. Please try again later! 5350:Choose Colour 5360:Red 5361:Green 5362:Blue 5363:Brightness 5370:HTML Colour // enter your license number dialog box 5400:Netwerk-lisensienommer 5401:Vul jou netwerk-lisensienommer in 5402:Jy sou jou netwerk-lisensienommer ontvang het toe jy die program geregistreer het. Indien nie,\nstuur 'n e-pos (in Engels) aan:\n\n sean@windowsgames.co.uk 5403:Netwerkspel is geaktiveer 5404:Ongeldige lisensienommer // waiting for clients dialog box 5500:Klik op "Begin" sodra al die spelers gekoppel is. 5501:Spelers is gekoppel // waiting for server dialog box 5600:Wag vir die bediener 5601:Wag vir die speler op die bediener om die spel te begin... // graph dialog box 5700:Grafieke 5701:Grond 5702:Inkomste 5703:Mense 5704:Grootste 5710:Daar is nie 'n spel aan die gang nie 5711:Dit is nou eers die eerste dag! // map editor dialog box 5800:Kaart-ontwerper 5801:Jy het hierdie kaart verander.\nWil jy die veranderinge stoor? 5802:Gebruik die muis se linkerknop om grondgebied te maak 5803:Gebruik die muis se regterknop om grondgebied te verwyder 5804:Die kaart kan nie gebruik word nie, want dit is:\n\n- te klein\n- bestaan uit meer as een eiland 5805:Die kaart kan nie gebruik word nie, want dit is:\n\n- te klein\n- bestaan uit meer as een eiland\n\nWil jy dit in elk geval stoor? 5806:Jy kan kaarte ontwerp in hierdie demonstrasie-weergawe,\n maar net die volledige weergawe kan dit gebruik. Wil jy na\n\n http://www.windowsgames.co.uk\n\ngaan om die volledige weergawe te koop? // victory dialog box 5900:Oorwinning in 5901:dae 5902:is die wenner! // text from message boxes 6000:Wil jy die huidige spel stoor? 6001:Wil jy regtig oorgee? 6002:Wil jy regtig oor begin? 6003:Jy moet die volledige weergawe hê vir netwerkspel.\nMeer inligting by\n\n http://www.windowsgames.co.uk\n\nWil jy nou soontoe gaan? 6004:Jy hou nog 'n stuk vas 6005:Daar is nog stukke wat verskuif kan word 6006:Daar is nog gebiede met genoeg geld om manskappe of kastele te kan koop. 6007:Jy hou op die oomblik 'n stuk vas 6008:Is jy seker jy wil aangaan na die volgende beurt beurt? 6009:Jy mag slegs klik op die eerste 6010:eilande in die demo-weergawe\n. Om die volledige spel te koop, gaan na:\n\n http://www.windowsgames.co.uk\n\nWil jy nou soontoe gaan? 6011:Die ander spelers wil oorgee. Aanvaar jy hulle oorgawe? 6012:Die lêer is verouderd of stukkend 6013:Daar is geen .skn lêers nie! 6014:Daar is nie so 'n .skn lêer nie! 6015:Die grafika-lêer kon nie gelaai word nie 6016:Die oorwinnings-lêer kon nie gestoor word nie 6017:Die opsies-lêer kon nie gestoor word nie 6018:Die huidige spel-situatie kon nie gestoor word nie 6019:Daar is geen taal-lêers nie! 6020:Are you sure you want to undo all moves? // tutorial dialog box 7000:Hoe om te speel - Stap 7001:Maak toe 7002:Volgende >> 7003:<< Terug 7100:Die eiland 7101:Wanneer jy 'n nuwe spel begin, is die selle op die eiland verdeel onder die 6 spelers. 7102:Aangrensende selle van dieselfde kleur vorm saam 'gebiede' en elke gebied met meer as een sel het 'n 'hoofstad'. 7103:Gedurende jou beurt wapper daar 'n vlag in elke hoofstad wat genoeg geld het om manskappe of kastele te kan koop. Jy moet 'n gebied selekteer as jy aankope daarvoor wil maak. 7104:Om 'n gebied te selekteer, klik enige plek in die gebied. 7200:Geld 7201:As jy êrens op 'n gebied klik, sien jy in die inligting-blokkie die ekonomiese situasie van daardie gebied. 7202:Daar staan hoeveel geld van die vorige beurt oorgedra is, hoeveel geld gedurende hierdie beurt verdien is (een geldstuk vir elke sel waarop daar nie 'n boom is nie), hoeveel geld aan salarisse betaal is, en die balans. 7203:As jy genoeg geld het, kan jy items koop (10 geldstukke vir 'n manskap, en 15 geldstukke vir 'n kasteel). Om te koop, klik bloot op die manskap of die kasteel. 7300:Aankope 7301:Nadat jy 'n manskap gekoop het, kan jy hom in enige leë sel neersit in die gebied waar jy geklik het voordat jy hom gekoop het. 7302:Hy sal op en af spring om aan te dui dat hy opgetel en op 'n ander oop sel in sy gebied neergesit kan word. 7303:As jy hom op 'n boom in sy eie gebied neersit, sal hy die boom uitkap en ophou spring om aan te dui dat hy nie weer gedurende hierdie beurt beweeg mag word nie. 7304:Dis goed om bome uit te kap, want dan kan die sel waarop die boom was, gedurende die volgende beurt geld verdien. 7400:Aanvalle 7401:Jy kan 'n aangrensende sel verower indien dit nie deur 'n nabygeleë vyandige stuk beskerm word nie. 7402:Hoofstede, kastele en soldate beskerm al die selle wat direk aan hulle grens en in hulle eie gebied geleë is. 7403:As jy 'n stuk probeer skuif na 'n beskermde sel, sal jy 'n uitroepteken bokant die vyandelike stuk sien wat die sel wat jy probeer aanval, beskerm. 7500:Saamvoeg van gebiede 7501:As jy 'n sel verower wat daartoe lei dat twee van jou gebiede saamsmelt, dan sal een van die twee hoofstede verwyder word en al die geld na die ander hoofstad oorgdra word. 7502:Dis baie goed om gebiede saam te smelt, want die gekombineerde gebied is sterker as die twee afsonderlike gebiede en soldate kan oor langer afstande verskuif word. 7600:Kombinering van manskappe 7601:Jy kan sterker soldate maak deur 'n soldaat bo-op 'n ander neer te sit. 7602:Twee voetsoldate wat so gekombineer word, word 'n spiesgooier, wat sterk genoeg is om 'n voetsoldaat dood te maak, 'n hoofstad te vernietig, of 'n sel te verower wat deur 'n voetsoldaat of hoofstad beskerm word. 7603:Deur 'n voetsoldaat en 'n spiesgooier te kombineer, word 'n ridder verkry, wat sterk genoeg is om 'n voetsoldaat of spiesgooier dood te maak, 'n hoofstad of kasteel te vernietig, of selle te verower wat deur 'n manskap, spiesgooier, hoofstad of kasteel beskerm word. 7604:'n Kombinasie van 'n voetsoldaat en 'n ridder lewer 'n baron, wat enigiets kan doodmaak of vernietig behalwe 'n ander baron, en selle wat deur die ander baron beskerm word. 7700:Bankrotskap 7701:Een groot nadeel van die kombinering van manskappe het een groot nadeel - die sterker soldate is duurder om te onderhou. 7702:'n Voetsoldaat se onderhoud beloop 2 geldstukke per beurt, en die van 'n spieswerper 6, 'n ridder 18 en 'n baron 54. 7703:As jy aan die begin van jou beurt nie genoeg geld het om al die manskappe van 'n bepaalde gebied te onderhou nie, dan gaan hulle almal dood en grafstene verskyn in hulle plekke. 7704:Om hierdie rede is dit 'n goeie idee om 'n vyandelike gebied in twee te sny, sodat een of albei oorblywende vyandige gebiede bankrot kan speel. 7800:Einde van elke beurt 7801:As jy klaar is met jou beurt (genoeg manskappe en/of kastele gekoop, soldate geskuif, nuwe selle verower en vyandelike soldate doodgemaak het), klik dan op de knoppie "Einde van beurt". 7802:Die vyandelike rekenaars sal dan elkeen 'n beurt kry, en net voordat jy weer aan die beurt kom, sal bome soos volg groei: langs elke palmboom aan die kus, nog 'n palnboom; tussen elke twee dennebome, nog 'n denneboom; in die plek van elke grafsteen, 'n boom. 7803:Daarna sal elkeen van jou selle wat nie bome op het nie, geld verdien. // shareware version dialog box 8000:Baie dankie! 8100:Thanks for playing! 8101:Would you like to buy the full version which lets 8102:you play all 10,000 islands, create your own 8103:islands and play games over the Internet? 8110:(or the equivalent in your local currency) // menu items 9000:&Lêer 9001:&Aksies 9002:&Opsies 9003:&Hulp 9100:&Nuwe "Challenge"-spel...\tCtrl+N 9101:Nuwe &Vriendskaplike spel...\tCtrl+F 9102:Nuwe Net&werk-spel...\tCtrl+W 9103:&Laai...\tCtrl+O 9104:&Stoor\tCtrl+S 9105:Stoor &as... 9106:Begin oo&r...\tCtrl+R 9107:G&ee oor...\tCtrl+E 9108:Ontwerp eie &kaart...\tCtrl+M 9109:Sluit a&f 9120:Stop net&working... 9200:Herstel ("&Undo")\tCtrl+U 9201:Laat reken&aar self skuif\tCtrl+A 9202:Klaar met beur&t\tCtrl+T 9203:&Undo all moves 9300:&Taal 9301:&Kleure 9302:Te&ma's 9303:Game &sounds 9304:&Network sounds 9305:&Waarskuwings aan einde van beurt 9306:We&nke 9307:Gra&fieke 9400:&Hulplêer (Engels) 9401:&Opleiding 9402:Slay &webwerf (Internet) 9403:&Laai nog tema's af (Internet) 9404:Laai nog &eilande af (Internet) 9405:&Ander speletjies (Internet) 9406:&Meer oor Slay 9500:Standaard 9501:Klassiek 9502:Ligter 9503:Donkerder 9504:Swart, grys en wit 9505:Pastel 9506:Reënboog 9507:Hoë-kontras 9508:Distinct 9509:LCD Screen // menu items for the Map Editor dialog box 9600:&Nuut 9601:&Laai... 9602:&Stoor 9603:Stoor &As... 9604:Maak &toe